APTEKER (OAPU) Location, Upington, Northern Cape, Upington Omgewing, Ons kliënt bekende en goed gevestigde apteek in Upington wag op aansoeke van professionele gekwalifiseerde kandidate met bo-gemiddelde menseverhoudinge om aansoek te doen vir die geleentheid met goeie groei potensiaal as:
Pligte: Uitreik van medikasie soos per voorskrif, Eis van voorgeskrewe medi-kasie by mediese fonds. Opdatering van pasiënt se mediese rekords. Voorraadkontrole wat insluit bestel en ontvang van medikasie en daaglikse voorraadtellings.
Vereistes: BPharm graad en afgehandelde Internskap, Toepaslike ondervinding van 2-5 jaar sal in u guns tel, Goeie interpersoonlike vaardig-hede, Sistematiese benadering, Vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer, Rekenaarvaardigheid in MS Office, Daar word mededingende vergoedingspakket aangebied volgens kwalifikasies en ondervinding.
Stuur u volledige CV met verwysing OAPU voor 2 September 2015
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
Email aan: recruitment@ovdm.co.za