Location: Johannesburg,Gauteng,South Africa

Installation Electrician, Location, Vereeniging, Sedibeng, Advertised By Private, Job Type Full-Time. Benodig die dienste van `n goed gemotiveerde installasie elektrisien,met goeie gesondheid, `n geldige rybewys ,sober gewoontes, skoon rekord en moet bereid wees om soms naweke, uitstedig en oortyd te werk .

Die persoon moet ten minste 5 (Vyf) jaar ondervinding van installasie werk op geboue, na voltooide vakleerlingskap he, en bewys moet gelewer kan word .Persone met ondervinding in die petroluem industrie sal voorkeur geniet. Die persoon moet sy eie vervoer na sy werk he, en verkieslik in Vereeniging, die Vaaldriehoek of nabygelee omgewing woonagtig wees.Salaris onderhandelbaar afhangend ook van ondervinding in die bedryf.Indie die persoon die onderhoud slaag sal hy getoets word en sal ook `n mediese onderoek by `n mediese praktisyn ten opsigte van sy gesondheid moet slag.

Indien u nie binne 14 dae enige terugvoer gekry het nie moet u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.GEEN kansvatters nie asb.Please as you don't have experience, don't respond, don't waste my time

Posted: 20-12-2017
Salary: Negotiable

NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.

How to apply?

Stuur CV mail na: jandw1@telkomsa.net

Related Jobs
Private

Posted: 24-04-2015 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 28-10-2020 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 30-06-2016 Location:  Dubai,United Arab Emirates

PNL Communications Limited

Posted: 03-02-2014 Location:  Halifax,Nova Scotia,Canada

Private

Posted: 25-06-2015 Location:  Polokwane,Limpopo,South Africa