Location: Bellville,Northern Suburbs,South Africa

Rekenmeesters posisie in Bellville Location Bellville, Northern Suburbs Advertised By Private Job Type Full-Time BKV Geoktrooieerde Rekenmeesters en Ouditeure het 'n geleentheid in hulle kantore te Bellville vir 'n selfgemotiveerde rekenmeester wat die uitdagings van die profesie geniet. BKV is 'n klein, maar gesoute firma wat multidissiplinêre dienste aan hul kliënte bied. Ons het 'n doelgerigte werksbenadering en etiese kultuur. Pligte sluit in die diens van kliënte portefeulje wat insluit: skakeling met kliënte, vaslê van data, opstel van state, oudit of oorsig van state of ander inligting, inkomstebelasting asook BTW opgawes. Die suksesvolle kandidaat moet oor 'n toepaslike B graad en voltooide klerkskap beskik. Kennis van Caseware is noodsaaklik en 'n bereidheid om oortyd te werk indien versoek, asook eie vervoer word verlang.

Posted: 05-07-2018
Salary: Unspecified

NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.

How to apply?

Belangstellendes kan 'n volledige CV stuur aan: accounts@bkv.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 26-07-2023 Location:  Cape Winelands,Western Cape,South Africa