Loon- En Adminklerk Op Plaas Buite Paarl, Location, Paarl, Cape Winelands, Job Type Full-Time,
Die geskikte vroulike kandidaat moet oor die volgende beskik: Graad 12 met tersiere opleiding. 3 Jaar werksondervinding met gevorderde rekenaarvaardigheid. Kennis van Lone (Donkerhoek en TMS ondervinding sal voorkeur geniet). Sober gewoontes. Goeie mense verhoudinge. Moet in span kan saamwerk en op eie kan funksioneer. Moet onder druk kan werk. Sterk administratiewe vaardighede. Kan vereis word om soms oortyd te werk. Eie Vervoer noodsaaklik.
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
Stuur asb u CV en salaris verlang na: Bernie@loewenstein.co.za