Locum Dokter, Location: Other, Northern Suburbs, Job Type: Temporary. Ons is dringend op soek na ‘n locum dokter om te help met beskikbare skofte vir Ongevalle skofte by Staats Hospitale in die Wes Kaap.
Kwalifikasie: MBChB of soortgelyke kwalifikasie. Moet geregistreer wees by “Health Professional Council of South Africa” (HPCSA).
Vereistes vir Registrasie: Opgedateerde CV (Lys alle verpligtinge en verantwoordlikhede onder elke instansie). `n Gesertifiseerde afskrif van u kwalifikasies: Graad / Diploma / Sertifikaat ( nie langer as drie (3) maande nie). Afskrif van ID (Indien u nie `n Suid-Afrikaanse burger is nie, verskaf asseblief paspoort en werk / studiepermit). Nuwe opgedateerde sertifikaat en kaart van jou raad, Bv: HPCSA, SAPC, ens. Salary: RMarket Related
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
Indien u belangstel in die bogenoemde posisie is, stuur al die nodige dokumente aan: tessaj@allmed.co.za
Posted: 15-08-2018 Location: Southern Peninsula,Peninsula,South Africa
Posted: 29-01-2021 Location: Durban,KwaZulu-Natal,South Africa
Posted: 22-05-2025
Location:
Warning: mysqli_fetch_assoc() expects parameter 1 to be mysqli_result, bool given in /home/fheyjdf/public_html/page_elements/queries/get_related_job_location.php on line 4
Victoria,Australia
Posted: 09-06-2017 Location: Cape Winelands,Western Cape,South Africa