Location: Goodwood,Northern Suburbs,South Africa

Locum Dokter, Location: Other, Northern Suburbs, Job Type: Temporary. Ons is dringend op soek na ‘n locum dokter om te help met beskikbare skofte vir Ongevalle skofte by Staats Hospitale in die Wes Kaap.

Kwalifikasie: MBChB of soortgelyke kwalifikasie. Moet geregistreer wees by “Health Professional Council of South Africa” (HPCSA).

Vereistes vir Registrasie: Opgedateerde CV (Lys alle verpligtinge en verantwoordlikhede onder elke instansie). `n Gesertifiseerde afskrif van u kwalifikasies: Graad / Diploma / Sertifikaat ( nie langer as drie (3) maande nie). Afskrif van ID (Indien u nie `n Suid-Afrikaanse burger is nie, verskaf asseblief paspoort en werk / studiepermit). Nuwe opgedateerde sertifikaat en kaart van jou raad, Bv: HPCSA, SAPC, ens.

Salary: RMarket Related

Posted: 07-06-2019
Salary: RMarket Related
How to apply?

Indien u belangstel in die bogenoemde posisie is, stuur al die nodige dokumente aan: tessaj@allmed.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 13-07-2020 Location:  Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Private

Posted: 16-04-2020 Location:  Bellville,Northern Suburbs,South Africa

Private

Posted: 04-10-2019 Location:  Tokai,Southern Suburbs,South Africa

Private

Posted: 15-06-2020 Location:  Durban,KwaZulu-Natal,South Africa

Private

Posted: 03-07-2020 Location:  Cape Town,Western Cape,South Africa