Location: Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Location: Ceres, Cape Winelands, Job Type: Full-Time. Verdun Landgoed te Prince Alfred’s Hamlet, beskik oor ‘n geleentheid vir ‘n Produksiebestuurder om 50 hektaar, Steen- en Kernvrugte, se produksie aktiwiteite te bestuur ter bereiking van volhoubare vrugteproduksie.

Responsibility: Die posbekleër sal rapporteer aan die Senior Produksiebestuurder en verantwoordelik wees vir al die verwante produksie-aktiwiteite van sy eenheid waaronder:  die bestuur van die menslike hulpbronne-komponent plaag- en onkruidbeheer besproeiing bemesting  snoei ontwikkeling van nuwe boorde rekordhouding en algemene administrasie.

Die ideale kandidaat is ‘n energieke en praktiese person, met baie goeie menseverhoudinge wat verkieslik oor toepaslike ondervinding van vrugteverbouing beskik.  ’n Tersiêre landbou kwalifikasie sal jou aansoek versterk.

Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.

Posted: 21-08-2019
Salary: Competitive Salary
How to apply?

volledige CV te e-pos aan Ilana na admin@casupport.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 07-03-2021 Location:  Cape Winelands,Western Cape,South Africa