Location: Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Assistant, Location: Paarl, Cape Winelands, Job Type: Full-Time. Ons klient, ‘n 200ha wyndruiwe asook koring en kanola boerdery, verlang die dienste van ‘n lojale, passievolle en gedrewe Assistant. Plaasbestuurder vir hulle boerdery-eenheid.

Vereistes:  Graad 12 Senior Sertifikaat. Ten minste 2 jaar ondervinding in ‘n soortgelyke posisie. Boerdery agtergrond sal ‘n besliste vereiste wees. Kode 14 Bestuurslisensie. Sterk leierskap eienskappe. Goeie verbale & skriftelike kommunikasie. Self-gedrewe en moet eie inisiatief kan neem. Moet gewillig wees om party naweke van die maand aan diens te wees. Die posisie vereis die algemene toesighouding en die bestuur van daaglikse aktiwiteite op die plaas.. Die maatskappy bied ‘n vergoedingspakket aan wat behuising insluit.

Posted: 07-10-2019
Salary: Ons klient n 200ha
How to apply?

Stuur asb jou volledige aansoek met n kop en skouers foto van jouself na: barinda@alpharecruitment.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 13-01-2018 Location:  Brackenfell,Northern Suburbs,South Africa

Private

Posted: 07-09-2017 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 31-07-2022 Location:  Lansdowne,Southern Suburbs,South Africa

Private

Posted: 22-07-2018 Location:  Newyork City,New York,United States

Private

Posted: 17-11-2017 Location:  Durban,KwaZulu-Natal,South Africa