Location: Bellville,Northern Suburbs,South Africa

Location: Bellville, Northern Suburbs, Job Type: Full-Time. Ons is op soek na 'n betroubare ontvangsdame/kantooradministrateur in die versekeringsbedryf (kort- en langtermyn). Die persoon sal administratiewe take onderneem om te verseker dat die res van die personeel voldoende ondersteuning het om doeltreffend te kan werk. Die kantooradministrateur verseker dat die administrasie van ons onderneming glad verloop en dra daartoe by om volhoubare groei te bevorder.

Verantwoordelikhede: Koördinering van kantooraktiwiteite om doeltreffendheid en nakoming van die maatskappybeleide te verseker. Rekord hou van kantoorbenodigdhede. Bestuur agendas/dagboek en afsprake. Bestuur telefoonoproepe en korrespondensie. (e-pos, briewe, opsommings, ens.) Algemene ontvangs pligte.

Vereistes: Moet Afrikaans en Engels kan skryf, lees en praat. Uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vermoëns. Uitstekende organisasie- en prioritisering. Selfgemotiveerd, betroubaar en onafhanklik. Vertroudheid met kantoorbestuurprosedures. Uitstekende kennis van MS Office. Ervaring in die versekeringsbedryf en/of ‘n administratiewe posisie sal in u guns tel. Matriek of Diploma/Sertifikaat Posisie Beskikbaar: Januarie 2020.

Posted: 07-11-2019
Salary: Attractive Salary Package
How to apply?

Stuur asseblief u CV, onlangse foto en salaris verwagting na jhagen@mweb.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 18-04-2015 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 10-09-2017 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Career Craft Consultancy

Posted: 09-11-2014 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 17-06-2019 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 23-10-2018 Location:  Dubai,United Arab Emirates