Location: Kraaifontein,Northern Suburbs,South Africa

Location: Kraaifontein, Northern Suburbs. Job Type: Full-Time/ Ons benodig n Werkswinkel/Bestuurder met kennis van Trailer vervaardiging asook trailers herbou en onderhoud. Moet streng en eerlik wees. Moet maksimun uit die werkers korp kan haal. Moet strukture in plek kan hou en instel waarnodig. Moet goeie mense verhoudinge he. Moet produksie bestuur kennis he. Moet verkieslik kode 14 lesenie he. Moet eie vervoer he. Moet kwaliteit beheer kan toepas. Moet uit die kassie kan dink en n plan kan maak . Met ander woorde ons soek iemand wat die besigheid kan bestuur as of dit sy eie is. Indien jy  hierdie persoon is skakel my dadelik dan reel ons vir n onderhoud sodat ons jou paket kan bespreek.

Posted: 22-12-2019
Salary: Attractive Salary Package

NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.

How to apply?

en stuur CV na: koskaswp1@gmail.com

Related Jobs