Location: Potchefstroom,North West Province,South Africa

Assistent vir Boervrou/Huisvrou. Potchefstroom, North West. Opsoek na ‘n eerlike volwasse enkel dame sonder afhanlikes, tussen die ouderdom van 21 en 30,  vir hulp met werk in en om die huis (algemene huiswerk, binne en buite) en op die plaas, tussen.

Ventersdorp en Koster in Noordwes. Iemand wat nie te bang is om haar hande vuil te maak nie.  Daar sal niks van jou verwag word wat ons nie self ook doen nie,  ons het geen ander hulp op die plaas nie en doen alles self. Geen kennis is nodig van plaaswerk nie. Salaris bestaan uit: gratis inwoning, alle etes, meeste skoonmaak middels (badkamer en wasgoed) plus R3000 per maand.  Plus die voorreg om op ‘n plaas te woon.  Dit is nie net nog ‘n werk nie, dit is ‘n leefstyf.  Verblyf is in die hoofwoning.  Die waarde van die paket is na raming R 8000.

Hierdie is slegs vir ‘n dame wat hou van plaas lewe, stilte en natuur. Stuur asb jou cv en ons sal jou kontak.

Posted: 04-05-2020
Salary: R 8000.
How to apply?

Contact Boervrou: 0145492461

Related Jobs
San Diego Association of Governments - SANDAG

Posted: 21-01-2014 Location:  San Diego,California,United States

Private

Posted: 02-12-2020 Location:  Durban,KwaZulu-Natal,South Africa

Private

Posted: 28-07-2021 Location:  Brackenfell,Northern Suburbs,South Africa

Private

Posted: 17-06-2020 Location:  Cape Town,Western Cape,South Africa

Private

Posted: 19-02-2020 Location:  Dubai,United Arab Emirates