Location: Goodwood,Northern Suburbs,South Africa

Personal Assistant R15K PM Location: Other, Northern Suburbs. Ons is dringend op soek na ‘n locum dokter om te help met beskikbare skofte vir Ongevalle skofte by Staats Hospitale in die Wes Kaap.

Kwalifikasie: MBChB of soortgelyke kwalifikasie. Moet geregistreer wees by “Health Professional Council of South Africa” (HPCSA).

Vereistes vir Registrasie: Opgedateerde CV (Lys alle verpligtinge en verantwoordlikhede onder elke instansie). `n Gesertifiseerde afskrif van u kwalifikasies: Graad / Diploma / Sertifikaat ( nie langer as drie (3) maande nie). Afskrif van ID (Indien u nie `n Suid-Afrikaanse burger is nie, verskaf asseblief paspoort en werk / studiepermit). Nuwe opgedateerde sertifikaat en kaart van jou raad, Bv: HPCSA, SAPC, ens. Indien u  belangstel in die bogenoemde posisie is Salary: RMarket Related

Posted: 28-06-2020
Salary: R15K
How to apply?

Stuur al die nodige dokumente aan: tessaj@allmed.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 09-06-2023 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 22-01-2019 Location:  Cape Town,Western Cape,South Africa

Private

Posted: 18-10-2015 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 09-04-2019 Location:  Melbourne,Victoria,Australia

Private

Posted: 07-10-2019 Location:  Dubai,United Arab Emirates