Versorger / Carer, Stellenbosch, Cape Winelands. Ek is Versorger wat pasiente versorg in Engels of Afrikaans. My diens sluit in; Assesteer in persoonlike versorging soos bad, toilet, aantrek en oefen. Basiese voedsel voorbereiding; voorbereiding van kos, voer, aankoop van kruideniersware. Medikasie; toediening van medikasie en beheer, voorskrif gebruik en aanvra. Persoonlike supervisie, kameraadskap, oorhoofse supervisie. Vervoer; na en vanaf dokters afsprake, aktiwiteite, besoeke. Versorging in orientering, volg die versorgingsplan noukeurig.
Ek is beskikbaar vir inslaap, dorp of plaas. Skakel my vir meer inligting ek help graag.
Contact User: 0745479913
Posted: 06-05-2020 Location: Bellville,Northern Suburbs,South Africa
Posted: 06-12-2022 Location: Dubai,United Arab Emirates
Posted: 07-08-2014 Location: Dubai,United Arab Emirates
Posted: 20-08-2020 Location: Dubai,United Arab Emirates