Location: Goodwood,Northern Suburbs,South Africa

Locum Dokter, Other, Northern Suburbs. Ons is dringend op soek na ‘n locum dokter om te help met beskikbare skofte vir Ongevalle skofte by Staats Hospitale in die Wes Kaap.

Kwalifikasie: MBChB of soortgelyke kwalifikasie. Moet geregistreer wees by “Health Professional Council of South Africa” (HPCSA).

Vereistes vir Registrasie: Opgedateerde CV (Lys alle verpligtinge en verantwoordlikhede onder elke instansie) `n Gesertifiseerde afskrif van u kwalifikasies: Graad / Diploma / Sertifikaat ( nie langer as drie (3) maande nie) Afskrif van ID (Indien u nie `n Suid-Afrikaanse burger is nie, verskaf asseblief paspoort en werk / studiepermit) Nuwe opgedateerde sertifikaat en kaart van jou raad, Bv: HPCSA, SAPC, ens.

Salary: RMarket Related

Posted: 10-07-2020
Salary: Attractive packages with fringe benefits.
How to apply?

Indien u belangstel in die bogenoemde posisie is, stuur al die nodige dokumente aan: tessaj@allmed.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 16-06-2017 Location:  Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Private

Posted: 23-09-2018 Location:  Cape Town,Western Cape,South Africa

Private

Posted: 09-06-2017 Location:  Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Private

Posted: 24-03-2019 Location:  Parow,Northern Suburbs,South Africa

Private

Posted: 28-03-2020 Location:  Bellville,Northern Suburbs,South Africa