Location: Bellville,Northern Suburbs,South Africa

Personeel and Loon Klerk (Payroll Administrator), Bellville, Northern Suburbs. Ons kliënt, ‘n vooruitstrewende galvaniserings onderneming  benodig die dienste van ‘n Personeel / Loon Klerk by hul fabriek in Bellville Suid. Die posbekleër sal direk aan die Hoofbestuurder rapporteer en moet vertroud wees met algemene menslike hulpbrontake en die verwerking van lone.

Sleutelprestasie Areas: Loon administrasie. Tydige en korrekte verwerking van lone. Klok stelsel administrasie. Loon administrasie en instandhouding van die Loonstelsel. Personeeladministrasie en rekordhouding. Verlof administrasie. Hanteer veiligheid en Gesondheid. Opleiding en Ontwikkeling. Maandeind verslagdoening. Administrasie verbonde aan dissiplinêre procedures. Kantoor administratiewe take.

Vereistes: Matriek / Graad 12 sertifikaat. ‘n Relevante naskoolse kwalifikasie sal in die aansoeker se guns tel, maar is nie ‘n vereiste nie. Minimum 3 jaar soortgelyke ondervinding (insluitend loon verwerking). Rekenaarvaardighede (MS Office en VIP Payroll). Uitstekende kommunikasie en interpersoonlike vaardighede. Bestuurslisensie en eie vervoer.

Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer: die 'Apply' opsie te kies by die advertensie of aanlyn aansoek te doen by www.casupport.co.za/vacancies of.

An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.

Do not pay any type of payment to get job or hired someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.

Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.

Posted: 19-09-2020
Salary: Attractive packages with fringe benefits.
How to apply?

n volledige CV te epos aan Ilana na: admin@casupport.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 09-07-2019 Location:  Durban ville,Northern Suburbs,South Africa

Neat and Net

Posted: 10-11-2014 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 02-12-2016 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 15-05-2019 Location:  Edenvale,Gauteng,South Africa

Private

Posted: 07-12-2020 Location:  Westville,West Suburbs,South Africa