Location: Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Rekenmeester (Accountant), Other, Cape Winelands. 'n Gevestigde landbouonderneming geleë in die skilderagtige Hexriviervallei van De Doorns, beskik oor die posisie.

Responsibility: Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die Finansiële en Administratiewe funksie van die boerdery.

Verantwoordelikhede: Vaslegging van finansiële data op Xero. Bankrekonsiliasies. Debiteure & Krediteure. Voltooiing van maandelikse statutêre opgawes. Salarisse en lone (VIP Payroll). Voorsiening van bestuursinligting. Plaas oudits – EuroGap, NaturesChoice en SiZa. Enige ander finansiële en administratiewe funksies soos versoek.

Vereistes: Diploma of relevante naskoolse kwalifikasie in Rekeningkunde. Kennis van Pastel / Xero en MS Office. Minstens drie jaar toepaslike ondervinding in ‘n soortgelyke posisie. Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer.

An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.

Do not pay any type of payment to get job or hired someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.

Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.

Posted: 26-09-2020
Salary: Attractive packages with fringe benefits.
How to apply?

n volledige CV te e-pos aan Ilana na: admin@casupport.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 03-12-2018 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 05-11-2015 Location:  Abu Dhabi,United Arab Emirates

Private

Posted: 13-01-2020 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 31-12-2018 Location:  Ras Al Khaimah,United Arab Emirates

Private

Posted: 16-01-2016 Location:  Dubai,United Arab Emirates