Location: Cape Winelands,Western Cape,South Africa

Maatskaplike Werker and Social Worker, Worcester, Cape Winelands. Die ACVV is n nie-winsgewende organisasie wat Kinder-/ en Gesinsorgdienste lewer in die Worcester gemeenskap. Hier is tans n vakature vir n gekwalifiseerde Maatskaplike Werker wat dieselfde waardes nastreef as die ACVV Beheerraad. Ons wag aansoeke in van toegewyde en geesdriftige persone om by ons bestaande span aan te sluit.

Responsibility Verantwoordelikhede: Ondersteuningsdienste aan kinders, gesinne en bejaardes. Pleegsorgtoesig. Die vermoë om gesinsorgdiente op ’n gebalanseerde  wyse effektief te verrig. Netwerke vorm en vennootskappe sluit met rolspelers in die gemeenskap teneinde sinergie te bewerkstellig. Rekordhouding en verslaggewing van statutêre en finansiële transaksies.

Kwalifikasies en ervaring: Graad of Diploma in Maatskaplike werk. Registrasie (sertifikaat) by die Raad van Maatskaplike Diensberoepe as Maatskaplike werker. Geldige rybewys. Afrikaans eersteste taal spreker. Kennis en ondervinding met betrekking tot Kinder-en Gesinsorg. Gefokus wees op Ontwikkelingsgerigte Maatskaplike werk. Kennis m.b.t Statutêre Prosedures ten opsigte van die Kinderwet en verslagskrywing. Goeie kommunikasie-, netwerk- en administratiewe vaardighede. Vermoë om binne spanverband, asook onafhanklik te funksioneer. Die vermoë om sonder toesig en beheer maksimaal te presteer. In ruil vir u toewyding, bied die ACVV n mededingende vergoedingspakket, dertiende tjek, goeie verlofvoordele en Mediese- en Pensioenvoordele.

Diensaanvaarding:  So gou moontlik. Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer.

An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.

Do not pay any type of payment to get job or hired someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.

Posted: 16-02-2021
Salary: Attractive packages with fringe benefits.

NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.

How to apply?

N volledige CV te stuur aan: heleda@casupport.co.za

Related Jobs
Private

Posted: 22-01-2019 Location:  Blouberg,Western Cape,South Africa

Private

Posted: 02-10-2021 Location:  Cape Town,Western Cape,South Africa

Private

Posted: 15-11-2020 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 04-10-2017 Location:  Abu Dhabi,United Arab Emirates

Private

Posted: 29-12-2020 Location:  Dubai,United Arab Emirates