Ambagsman (Maintenance Fitter) opsoek na werk, Bredasdorp, Overberg. Vir wie dit mag aangaan. Ek is ‘n 49 Jarige Blanke man, opsoek na werk in Bredasdorp. Ek is ‘n kwalifiseerde Ambagsman. “Maintenance Fitter” (Rooi Seël). Ek werk al die afgelope 25 jaar as ‘n “Millwright”, en het baie ondervinding in verskeie Ambagte.
Ek het Elektries en Meganiese kwalifikasies, asook baie ondervinding in Verkoeling. Ek het ook ondervinding in Werkswinkel Bestuur en is Rekenaar vaardig. In my spaar tyd teken ek ook Huis Planne en enige ander tekeninge op AutoCad. Ek is selfgedrewe en hardwerkend, en strewe daarna om my werk tot die beste van my vermoë te doen. Ek is basies op soek na enige tipe werk wat met onderhoud en herstel te doen het, of werskwinkel bestuurder / toesighouer ens. Indien U sou belangstel, of nog informasie soek, kan ek gekontak word op.
An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.
Do not pay any type of payment to get the job or hired someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.
Ek kan dan my volledige CV aan U stuur vir meer inligting oor myself.
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
Whatsapp: 084 677 2123 EPos: molie.kvm@gmail.com