Fiksheids Persoon Nodig Vir Outistiese Seun, Durbanville, Northern Suburbs. Ons is opsoek na n persoon soos n fitness instructor wat n ekstra geldjie wil verdien, dit hoef nie n instructor te wees nie dit kan net iemand wees wat lief is vir oefen en gereeld in die gym is. Ons het n 14 jarige outistiese seuntjie en ons wil graag he die persoon moet van 2 tot 6 maandae tot vrydae met ons seun fiksheids dinge doen soos draf, berg klim, tredmill draf en dan ook die oefeninge wat die biokenetikus vir hom gee om te doen, die persoon sal saam werk met sy biokenetikus. Ons is nog nie 100% seker of wil ons net een persoon he en of wil ons 2 persone hê nie, as ons 2 persone aanstel sal die een Maandae Woensdae Vrydae (48 ure n maand@R80 per uur)werk en die ander persoon Dinsdae Donderdae en Saterdae(68ure n maand @ R80per uur) Die een persoon sal die fiksheidspersoon wees en die ander persoon sal net n gewone au pair wees. My seun het perdry en OT en swem waarheen hy moet gaan waarheen jy hom sal moet vat tussen julle oefen tye. Saterdae moet hy parkrun doen en gaan fiets ry.
Neem in gedagte my seun het n limited woordeskat en kan nie vir homself dinge doen soos self eet nie hy moet gevoer word.
An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.
Do not pay any type of payment to get the job or hired someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
Stuur asb jou cv aan: breuer@firsat.co.za
Posted: 13-02-2021 Location: Tokai,Southern Suburbs,South Africa
Posted: 23-01-2021 Location: Goodwood,Northern Suburbs,South Africa