Location: Edenvale,Gauteng,South Africa

Winkelassistent - Anysberg biltong, George, Eden. Company Name: Anysberg biltong.

ANYSBERG BILTONG & DELI  is ‘n dinamiese en snelgroeiende kleinhandelsmaatskappy wat fokus op die verkope van die hoogste gehalte biltong en verwante produkte. Ons is op soek na die dienste van ‘n ewe dinamiese winkelassistent vir ons winkel te Eden Meander sentrum, George.

As winkelassistent sal u verantwoordelik wees vir daaglike verkope, goeie klienteverhoudinge, die assistering van die winkelbestuurder met voorraadbeheer, maandeindverslae, daaglikse bank, kommunikasie met die hoofbestuurder en verwante take.

Ons ideale kandidaat moet genoegsame ondervinding hê in kleinhandel, ‘n minimum graad 12, netjies met ‘n aanneemlike geaardheid, eie vervoer, ‘n skoon kriminele rekord en moet in George woonagtig wees.

In ruil ontvang u ‘n kompeterende vergoedingsspakket, met insentiewe en ‘n bonusstelsel gebasseer op prestasie.

An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.

Do not pay any type of payment to get the job or hired someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.

Aansoeke sluit Vrydag 10 September 2021.

Posted: 03-09-2021
Salary: Attractive packages with fringe benefits.
How to apply?

Belangstellendes moet asb hul CV en foto epos aan Jodene Bruiners te: jodene@anysbergbiltong.com

Related Jobs
Private

Posted: 10-12-2022 Location:  Umhlanga,KwaZulu-Natal,South Africa

Private

Posted: 19-05-2023 Location:  Durban ville,Northern Suburbs,South Africa

Private

Posted: 15-07-2022 Location:  Milnerton,Western Cape,South Africa