Au Pair, Swellendam, Overberg. Company Name: van Leeuwen Consultancy. ‘n Gesin met drie jong kinders, woonagtig op ‘n plaas buite Swellendam, benodig ‘n Au Pair om verantwoordelik te wees vir die dag tot dag versorging van die kinders wat ook insluit die help met skoolwerk in middae asook die vervoer van die kinders na en van die skool en aktiwiteite.
Kwalifikasies en Ondervinding: Graad 12. 'n Relevante diploma of graad sal in aanwins wees. Geldige Bestuurderslisensie met ondervinding op lang pad. 2 jaar au pair ondervinding of relevante ondervinding. Moet bereid wees om soms oortyd en sommige naweke te werk.
An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.
Do not pay any type of payment to get the job or hire someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.
om Ons nie later as 4 Januarie 2022 te bereik nie.
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
Stuur asb. jou volledige CV met n dekbrief waarin jy motiveer waarom jy geskik is vir die pos na: veravanleeuwen23@gmail.com
Posted: 01-05-2014 Location: Burlington,Canada