Booking Consultant Barnyard Theatre, Location, Bellville, Northern Suburbs, Job Type Full-Time, Take: Maak telefoon en inloop besprekings vir ons show (kos/drank bestellings ook). Maak sekere alle besprekings is betaal. En die odds wat daarmee saam gaan - sal verder bespreek in die onderhoud. Eie Vervoer is ‘n vereiste. Matriek is ‘n vereiste. Vorige receptionist/’call centre’ en administratiewe ondervinding sal voordelig wees.
Werks ure: Maandag tot Vrydag: 09:00 - 17:00 Elke 3 aand (Dinsdag tot Vrydag): 17:00 - 20:00 -- Ekstra vergoeding Naweke: (Elke 3de naweek) Saterdag: 09:00 - 17:00 en dan 17:00 tot 20:00 (Ekstra vegoeding) Sondag: 09:00 - 14:00 Maandag af na naweek se werk. Salaris: Basic (Sal in onderhoud bespreek word) + Ekstra Vergoeding + Incentive.
Ek sal die die persone kontak vir onderhoude so gou moontlik. Indien geen terugvoering ontvang is binne 7 dae nie, ag asb jul aansoek as onsuksesvol.
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
Stuur asb jul CV's en die salaris verwagting na: willow3@barnyardtheatre.co.za.