Nutsman - Hoogs ervare, Location: Durbanville, Northern Suburbs, Job Type: Contract.
Tuinkonstruksie maatskappy geleë in Durbanville is op soek na 'n baie ervare Nutsman met die volgende ondervinding: Installasie en onderhoud van besproeiingstelsels. Installasie en onderhoud van tenke en pompe. Installasie en onderhoud van houtdekke en pergolas. Ondervinding in loodgieter en elektriese installasies. Onderhoud van geboue, binne en buitenshuis. Metaal en houtwerk.
Verdere vereistes: Skoon record. Geen rokers. Minimum graad 10. Geldige Kode 8 rybewys. Slegs persone wat te alle tye vriendelik en profesioneel optree. Slegs persone wat perfeksionisties is op die kwaliteit van hul werk is. Slegs persone wat onder druk en vinnig kan werk. Slegs persone met deeglike ondervinding van bogenoemde kan verkorte CV aan.
Noem asb vergoeding verlang in epos en stuur 'n afskrif van geldige rybewys.
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
stuur na: pietersmit740803@gmail.com
Posted: 14-12-2021 Location: Westville,West Suburbs,South Africa
Posted: 28-07-2021 Location: Brackenfell,Northern Suburbs,South Africa