Plaaswerktuigkundige En Algemene Nutsman, Citrusdal, West Coast. Company Name: Nuseason.
Vereisdes: Goeie algemene meganiese kennis van trekkers, spuitpompe, implimente, besproeiingspompe, bakkies en vragmotors. Goeie sweis en staalwerk vaardighede. Basiese bou- en geboue instandhouding vaardighede sal in jou guns tel.Basiese kennis van besproeiing instandhouding en installering sal in jou guns tel. Kode 14 rybewys sal in jou guns tel. Moet goeie menseverhoudinge kan handhaaf en goed in spanverband kan werk. Moet bereid wees om naweke en na-ure te werk indien dit van hom vereis word 'n Basiese landbou agtergrond sal in jou guns tel. Verder sal die geskikte kanidaad 'n positiewe geaardheid hê, nie lui wees nie en akuraat en gehoorsaam wees in alles wat hy doen.
Die maatskappy bied die volgende aan: 'n Markverwante salaris.Behuising met water ingesluit en koopkrag vir die werknemer se rekening. Werksvoertuig vir uitvoer van werkspligte. Gereedskap vir uitvoer van werkspligte. Selfoon kontrak (werknemer voorsien eie foon). Jaarlikse bonus gebasseer op meriete en maatskappy prestasie. Stuur CV aan Francois Bestbier.
An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.
Do not pay any type of payment to get the job or hire someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.
NOTE: Never make payment to any employer, person, company, contractor or agency to get hired for a Job.
Epos: francois@nsfirstfruit.com
Posted: 10-11-2014 Location: Brampton,Ontario,Canada