Location: Johannesburg,Gauteng,South Africa

Senior Plaas Bestuurder (Intensiewe skaapboerdery) - Karoo Other, Central Karoo ‘n Gevestigde skaapboerdery in die Wes-Kaap beskik tans oor ‘n nuwe uitdagende geleentheid in die Karoo vir ‘n dinamiese persoon wat

onafhanklik kan werk en presteer. Minstens vyf jaar toepaslike ondervinding, ‘n naskoolse kwalifikasie, asook meganiese vaardigheid sal in die kandidaat se guns tel.

Die suksesvolle kandidaat sal aan die eienaar rapporteer en die verantwoordelikhede sluit die volgende in: Kudde- en stoetbestuur Voerkraal-bestuur Diere gesondheid * Veldbestuur

Basiese tegniese en meganiese werk Personeelbestuur Ander take verwant aan die pos.

Die ideale kandidaat beskik oor die volgende eienskappe: Goeie kommunikasievaardighede en menseverhoudings Goeie organisatoriese

vermoëns Onafhanklike funksionering Goeie probleem-oplossings vaardighede Basiese rekenaar vaardigheid. ’n Mededingende vergoedingspakket met huisvesting word aangebied.

An Important Announcement from (jobscoin.com) for jobs seekers and employers.

Do not pay any type of payment to get job or hired someone. We are just sharing jobs from multiple sources and we are not responsible for any type of scam.

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

NS: Indien u geen terugvoering binne 1 week na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Posted: 15-09-2020
Salary: Attractive packages with fringe benefits.
How to apply?

Doen asseblief aansoek by: aneldpl@gmail.com

Related Jobs
Private

Posted: 06-07-2015 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 27-01-2016 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Confidential

Posted: 20-07-2014 Location:  Sharjah,United Arab Emirates

Private

Posted: 02-09-2015 Location:  Dubai,United Arab Emirates

Private

Posted: 21-02-2020 Location:  Dubai,United Arab Emirates